Two Sisters on a Journey

THEE cherry :) + ONE Berry x

THEE cherry :) + ONE Berry x
you're SUCH a Cherry!

*Afrikaanse-Kersie*

..JA ek is Afrikaans...en skryf ook in Afrikaans vir my Afrikaanse mense - al bly in ek London-Town praat ek nogsteeds Afrikaans en mis Biltong en Droewors en Simba Chips en my pa se pap en sous ELKE DAG!!
..maar daar is 'n maar....

MAAR

ek kan nie dink dat God hierdie wereld geskep het vir my om dit NIE te sien nie!! Vandat ek kan onthou droom en van New York - en al was ek nog nie daar nie hoop ek om die BIG APPLE een van die dae te sien... :) ...om in London te bly en werk is die beste ding wat jy KAN doen as jy wil travel en ek kan al 'n hele paar lande en stede op my lysie aftik...maar daar is weer 'n maar

MAAR

gisteroggend toe word ek wakker met winterson op my bed, en toe voel dit nes 'n Suid Afrikaanse wintersdag en toe mis ek huis, my famile en vriende, end an moet ek die vraag vra van wat is belangriker, om saam met jou famile en vriende moments te deel...of om nog 'n jaar of twee te travel...en ek het steeds nie die antwoord nie en ek weet nie of ek dit ooit sal he nie...daar is seker 'n tyd vir alles... en ek moet nou die tyd gebruik HIER, en HIER EN NOU LEWE en TRAVEL tot ek BLOU word EXPERIENCE op bou dat dit klap...en dan...as geen land meer vir my 'n visa wil gee nie :)...dan gaan ek huistoe..na my land toe en na my mense toe...

Tot dan...is ek seker maar 'n RoadSide Cherry ;)
xoxox

No comments:

Post a Comment